Loading
2 Bedroom Property for Sale in Mookgopong Rural Limpopo

R 650 000
video
video
video
video

Property features

  • R 650 000
  • 2 Bedrooms
  • 1.5 Bathrooms
  • 1 Living Room/s
  • Garage for 0  car/s
  • Outside Parking for 1 car/s
  • Levies 
  • Rates 
  • Pet Friendly
  • Outdoor pool
  • Garden
  • Dining Room
  • Security Estate

Property Details

Pragtige aftree woning te koop in Die Oog Aftree Oord. Hierdie pragtige rondawel bied meer as net die gewone. Dis gerieflik en maklik onderhoubaar. Die huis bied ‘n oop plan sitkamer met plek vir eetkamer en oop plan kombuis. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, wasbak en plek elektriese toebehore en yskas. Die hoofslaapkamer is baie ruim met baie ingeboude kaste en skuifdeur na die tuin. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak met pragtige ingeboude vanity onder wasbak. Die eenheid het ’n loft wat vir ‘n tweede slaapkamer gebruik kan word as die kinders kom kuier en ook sy eie toitlet en wasbak en dan ook lekker stoorplek. Bonus vir die warm maande is 'n verkoeling stelsel in die sitkamer. (Air conditioner). Daar is ’n pragtige lapa wat seile het om toe te maak vir wind en weer en om lekker te kuier en te ontspan. Die tuin is ommuur vir jou hondjie wat veilig saam jou kan bly. Daar is ’n afdak vir een motor. Die eenheid is loopafstand na die gesondheidsentrum, die stoep met die eetsaal, restaurant, winkel, saal en swembad. Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan. Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it

See more properties